ACK North Shore
Ons Eredienste is Sondae oggende en almal is hartlik welkom.
Ons wil 'n veilige tuiste skep waar ons met hart en hande kan uitreik na elkeen in ons geloofsfamilie en na ons medemens in die gemeenskap, met warmte, liefde en aanvaarding.
Ons wil ook graag ruimte bied waar elkeen aktief kan bydra tot ons geloofsfamilie se doelstellings, volgens ons talente, gawes en inspirasie, en saam bou aan die uitlewing van ons drome.

EREDIENSTE
In Persoon Oggenddiens Sondag 9:30
WIE IS ONS
Visie
Die mees liefdevolle en uitreikende Christen geloofsfamilie
Ons gemeente se roeping in hierdie land waarheen die Here ons gelei het, is om die mees liefdevolle en uitreikende Christelike tuiste in Nieu-Seeland te wees vir gemeentelede, hulle familielede en vriende, asook vir soekers in ons gemeenskap.
Kernwaardes
Blydskap in alles
Onvoorwaardelike liefde
Pro aktiewe uitreiking / Aanvaarding
Maak 'n verskil / Omgee
Spanwerk is alles / Toewyding
KONTAK INLIGTING
30 Ashley Avenue, Long Bay
Auckland, Auckland 0630