Inskrywingsvorm: Immergroen Ouerskapkursus
Hierdie kursus rus ouers toe vir elke stadium van hul kind se groei met praktiese, boeiende en Bybelsehulmiddels. Deur 5 aanlyn sessies (elke tweede week) en video-gebaseerde lesse, sal jy 6 sleutelbeginsels verken: die verken van temperament; die bou van gesonde gesag en respek; die toepassing van deernisvolle dissipline; die ontwikkeling van emosionele intelligensie; die verfyning van jou ouerskapstyl, en die versteking van bybelse waardes.
Waar word die kursus aangebied: Long Bay Baptist Church
282 Glenvar Road
Torbay
Wanneer is die 1ste sessie: Woensdag 18 Februarie om 6:45nm vir 7nm
Kursus fooi: $125.00
Betalings: Kontant
Of elektroniese inbetaling:
Bank besonderhede van ACK North Shore
Naam: The Afrikaans Christian Church of NZ North Shore
Rekening nommer: 02-0120-0096596-000
Vir elektroniese inbetaling gebruik asseblief die
volgende verwysing – Ouerskap en jou naam.
Vir Enige Navrae kontak Rika Hoffman (029 778 1969) of Rikah@acknorthshore.co.nz

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.